Om ’n maatskappy soos Môreson Grondverskuiwers; ná 100 jaar steeds suksesvol te bedryf is harde werk, en behels ook die bou van verhoudings en die vermoë om verandering aan te bring. Suzaan Potgieter; het saam met drie van die direkteurs om die tafel gesit en oor hul pad tot hier gesels.